1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Gepaste styl laat 'n teks kommunikeer.
Stylboek : Riglyne vir paslik skryf, Piet du Toit and Wanda Smith-Müller : book review

USD

 

Abstract

Enigiemand wat gereeld te doen het met die daarstel of redigering van skryftekste weet dat skryfstyl een van die moeiliker aspekte is om te omlyn, effektief te verbeter of "reg te stel". Goeie skryfstyl is meer as "reg" of "verkeerd"; dit impliseer meer as die naslaan en korrekte toepas van 'n taalreël. Gepaste styl behels nie primêr en alleenlik "goeie aanvoeling" nie; 'n teksversorger en skrywer van 'n teks moet ook bewustelik let op retoriese en tekstuele beginsels.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/2/EJC61793
2004-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error