1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Konstruktiwistiese benadering tot die fasilitering van die jeugverhaal (Elkarien Fourie) : research article

USD

 

Abstract


In this article the facilitation of a youth novel, "Dans op die rand van 'n krans" (Elkarien Fourie), is discussed from a constructivist point of view. The integration of biblically-related material in the grounding of a Christian approach to language, literacy and communication is focused on in the introductory part of the article. Furthermore an adolescent's vision of reality is highlighted as in this respect the mentioned novel can appropriately be facilitated to Grade 11 learners. As it is imperative that facilitators should study the narratological foundation of a novel, relevant narrative aspects such as characterisation, plot, time and space are discussed. In addition an interpretation and an evaluation of Fourie's youth novel are included as well as an overview of constructivist theories. Relevant learner assignments on narrative aspects and their assessment of the mentioned youth novel are treated in conclusion. The attempted aim and focus of the article, however, remains to outline how the facilitation of Fourie's novel can be applied to ensure maximum reader satisfaction and simultaneoulsy achieve certain educational outcomes.

In hierdie artikel word die fasilitering van die jeugverhaal "Dans op die rand van 'n krans" (Elkarien Fourie) vanuit 'n konstruktiwistiese benadering bespreek. In die inleidende gedeelte van die artikel word gefokus op die integrasie van Bybel-verwante stof in die fundering van 'n Christelike benadering tot taal, geletterdheid en kommunikasie. Verder word die werklikheidsvisie van 'n adolessent belig, omdat die verhaal in hierdie opsig besonder geskik is vir Graad 11-leerders. Aangesien dit noodsaaklik is dat die fasiliteerder die narratologiese onderbou van die verhaal moet bestudeer, is relevante narratiewe aspekte soos karakterisering, gebeure, tyd en ruimte bespreek. Aanvullend hierby word 'n interpretasie en evaluering van Fourie se jeugverhaal gebied, asook 'n oorsig van konstruktiwistiese teorieë. Ter afsluiting word relevante leerderopdragte oor onder andere narratiewe aspekte en leerders se beoordeling van genoemde jeugverhaal behandel. Die beoogde doel en fokus van die artikel is egter hoofsaaklik om aan te toon hoe die fasilitering van Fourie se roman toegepas kan word om die maksimum lesertevredenheid te verseker en terselfdertyd sekere opvoedkundige doelwitte te bereik.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61812
2004-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error