1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Realistic teenage fiction with a sex-related theme : readers' responses to by Francois Bloemhof : research article

USD

 

Abstract


Francois Bloemhof het sy tienerverhaal "Slinger-slinger" in 1996 voorgelĂȘ vir die Sanlamwedstryd vir jeuglektuur. Hierdie jeugverhaal was 'n pryswenner in die beginnerskategorie vir jeuglektuur en is in 1997 gepubliseer. Die hooftema van "Slinger-slinger" is die seksuele ontwaking en identiteit van tieners.
'n Studie is onderneem om die menings van tienerlesers oor "Slinger-slinger" in die geheel, maar veral oor die outeur se hantering van seks-verwante temas byeen te bring. Die leesbehoeftes van tieners aangaande realistiese Afrikaanse tienerfiksie en tienerfiksie met 'n seksuele tema is ook deur die studie vasgestel.
Die studie wat die grondslag van hierdie artikel vorm, het bevestig dat die deelnemende tienerlesers dit eens was dat "Slinger-slinger" 'n suksesvolle en interessante tienerboek is, en dat hulle meer realistiese Afrikaanse tienerfiksie soos "Slinger-slinger" sal wil lees.

Francois Bloemhof submitted his novel for teenagers, "Slinger-slinger" for the Sanlam competition for youth fiction in 1996. Eventually this prizewinner in the beginners' category was published in 1997. The main theme of "Slinger-slinger" is the sexual awakening and identity of teenagers.


A study was undertaken to obtain the opinions of teenage readers about the success of "Slinger-slinger" as a whole, as well as to gauge the success of integrating sexual aspects in this novel. The study also served to obtain information about the reading needs of teenage readers with regard to realistic teenage fiction and teenage fiction with a sex-related theme.
The findings of the study underlying this article indicated that the participating teenage readers regarded "Slinger-slinger" as successful and interesting, and that they would like to read more realistic Afrikaans teenage fiction such as "Slinger-slinger".

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61813
2004-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error