1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Shaping the self : a for girls? : research article

USD

 

Abstract


Hierdie artikel beredeneer die stelling dat daar tussen omstreeks 1860 en 1960 twee alternatiewe vorme van die "Bildungsroman met jong vroulike protagoniste en gemik op meisies as lesers" ontwikkel het.
Om hierdie stelling te toets, is in die artikel eerstens gefokus op drie meisiereekse om vas te stel of hulle aan die klassifikasiekriteria van die "Bildungsroman" voldoen: die Suid-Afrikaanse "Soekie"-reeks, geskryf in Afrikaans deur Ela Spence, die bekende Kanadese "Anne of Green Gables"-reeks deur L.M. Montgomery, en die Duitse "Pucki"-reeks deur Magda Trott. In hierdie reekse moet meisies uit hulle ervaringe leer in hulle strewe na geluk en volwassenheid. Tweedens word die vroulike soeke en ontwikkelingsmoontlikhede "as parallelle" ondersoek, in romans soos Louisa May Alcott se nou reeds klassieke "Little women" en "Good wives".
Daar is bevind dat sommige romans vir meisies neig om die persoonlike ontwikkeling van kindsbeen tot volwassenheid te ondersoek, maar dat die "Bildungsroman"-kriteria aangepas moet word om ander vorme in te sluit buiten die enkelroman en die roman wat fokus op een protagonis. Laasgenoemde vorme is meer tipies van die "manlike" "Bildungsroman". Daar word ook voorgestel dat die kriteria vir volwassenheid, self-aktualisering en sosiale integrasie in die "vroulike" weergawe van hierdie genre gekwalifiseer behoort te word.

This article proposes that two alternative forms of the "Bildungsroman" developed from circa 1860 to 1960, featuring young female protagonists and aimed at girls as a readership.


To explore this proposition, the article initially focuses on three girls' series to see whether they meet the criteria for classification as a "Bildungsroman": the South African "Soekie" series written in Afrikaans by Ela Spence, the well-known Canadian "Anne of Green Gables" series by L.M. Montgomery, and the German "Pucki" series by Magda Trott. In these series girls have to learn through experience as they move toward happiness and maturity. Secondly, the article explores the presentation of the female quest, as well as some development options "in parallel" in such novels as Louisa May Alcott's now classic "Little women" and "Good wives".
The article concludes that some novels for girls move towards an exploration of personal development from childhood to maturity, but that the criteria for the "Bildungsroman" should be adjusted to include forms other than the single novels and novels focused on one protagonist that are more typical of the "male" "Bildungsroman". It also suggests that the criteria for maturity, self-actualisation and social integration need qualification in the "female" version of this genre.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61817
2004-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error