1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - English South African children's literature and the environment : research article

USD

 

Abstract


Historiese ondersoek van natuurbewaring en die literêre kritiek van fiksie oor die natuurlike omgewing bide ons 'n paar riglyne vir die bestudering van Suid-Afrikaanse kinderliteratuur in Engels. Hierdie soort literatuur kan op sy beurt weer 'n bydrae maak tot die bestudering van die Suid-Afrikaanse sosiale geskiedenis en letterkunde. Engelstalige verhale, gedigte en prenteboeke vir kinders is beskikbaar wat die mens se interaksie met die natuur sedert vroeg in die negentiende eeu weerspieël: van jag, die makmaak van die wildernis, die ontwikkeling van wetenskaplike landbou, die veranderende rolle van natuurreservate tot by die hedendaagse besorgdheid oor die hele ekologie. Tot laat in die twintigste eeu het hierdie tipe tekste gewoonlik blankes se aanname onderskryf dat hulle die alleenreg op die land en sy wildlewe het. Redelik onlangs het skrywers van kinderboeke in engels en die vertalers van inheemse volksverhale vir kinders begin om tradisionele oorlewerings oor bewaring en bewaringpraktyke te ondersoek.

Historical studies of nature conservation and literary criticism of fiction concerned with the natural environment provide some pointers for the study of South African children's literature in English. This kind of literature, in turn, has a contribution to make to studies of South African social history and literature. There are English-language stories, poems and picture books for children which reflect human interaction with nature in South Africa since early in the nineteenth century: from hunting, through domestication of the wilds, the development of scientific agriculture, and the changing roles of nature reserves, to modern ecological concern for the entire environment. Until late in the twentieth century the literature usually endorsed the assumption held by whites that they had exclusive ownership of the land and wildlife. In recent years English-language children's writers and translators of indigenous folktales for children have begun to explore traditional beliefs about and practices in conservation.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61818
2004-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error