1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Wie skryf wat vir wie? 'n Outeursprofiel van die Afrikaanse kinder- en jeugprosa (fiksie) 1990-2001 : research article

USD

 

Abstract


In this article a profile of authors in the production category Afrikaans children's and youth prose (fiction) for the period 1990-2001 is com-piled according to selected categories. The profile attempts to determine whether trends can be identified and statements and opinions of researchers with regard to this production category be corroborated by inferences drawn from this profile. Among others, the article addresses issues such as the age and gender of authors, the relation between authors and publishers and the influences of prices and awards on the publishing and writing patterns in this production category. It was found that a statistical analysis of authors involved in this publication category corroborated perceptions and findings of researchers in the field and can also identify and predict trends and problems.

In hierdie artikel word 'n outeursprofiel van die produksiekategorie Afrikaanse kinder- en jeugprosa (fiksie) vir die periode 1990-2001 saamgestel volgens vooraf bepaalde kategorieë. Die outeursprofiel poog om vas te stel of bepaalde tendense in hierdie produksie-kategorie geïdentifiseer kan word en of stellings en standpunte van navorsers ooreenkom met afleidings wat op grond van hierdie outeursprofiel gemaak kan word. Die artikel behandel, onder andere, sake soos die ouderdom en geslag van outeurs, die verhoudingtussen outeurs en uitgewers en die invloed van pryse en toekennings op die uitgee en skryf van boeke in hierdie produksiekategorie. Ten slotte word bevind dat 'n statistiese analise van die outeurs wat tussen 1990 en 2001 betrokke was in hierdie produksiekategorie, in die meeste gevalle die waarnemings en bevindings van navorsers onder-steun en tendense en probleme kan uitwys.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61821
2004-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error