1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Hierdie tweede gerf - inderdaad 'n goue gerf!
Die tweede gerf - stories op rym, Pieter W. Grobbelaar : book review

USD

 

Abstract

Grobbelaar is bekend vir sy kennis van volkskuns en -kultuur en daar het uit sy hand 'n indrukwekkende aantal publikasies gekom waarin sprokies, verhale, vertellinge, rympies en verse vir groot en klein opgeteken en bewaar is. Inderwaarheid bring hierdie soort publikasies ouer en soms vergete verhale en verse weer tot lewe en ander word daardeur aan die lewe gehou. Hierdie soort boeke vervul dus 'n bewaringsfunksie, 'n soort ekologie van die taal en die literatuur, en dit is noodsaaklik en waardevol dat sulke publikasies verskyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/1/EJC61831
2005-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error