1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Hunkering na die heimat
Een vir die wolfskof, J. Leroux : book review

USD

 

Abstract

Johnita le Roux se derde roman, Een vir die wolfskof, is in manuskripvorm as naaswenner van Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd aangewys. Soos in haar vorige romans, die bekroonde Die dagstêrwals en Kus van die Winterskerpioen, vorm die heimwee van 'n ontheemde geslag na hulle plek van herkoms en die problematiese saambestaan van mense weer 'n belangrike gegewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/2/EJC61846
2005-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error