1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Jong lesers se identifisering met karakters : skryfteorie en -praktyk : research article

USD

 

Abstract


It is generally acknowledged that reader identification with characters contributes to readers' involvement in the text and the subsequent pleasure derived from reading stories. It seems that establishing a relationship with the implied reader of the text comes naturally for successful authors. There is, however, a lack of coherent theory on reader identification with characters which can be used in the teaching of creative writing. This article combines insights gained from various disciplines in order to develop a coherent theory of the phenomenon of reader identification. Of special interest are the results of reader-response research regarding the relation between individuals' development phase and identification with characters. Some of the possibilities which the writer can utilise to establish a relationship with the reader and influence the nature of reader identification with characters are the choice of characters and their depiction in the text, the narrative strategy and the use of viewpoint.

Die betrokkenheid van die leser by 'n verhaal word allerweë as belangrik beskou, veral ten opsigte van jong lesers. Dit word algemeen aanvaar dat identifisering met 'n karakter tot leserbetrokkenheid en gepaardgaande leesgenot bydra. Dit wil voorkom dat suksesvolle skrywers natuurlikerwys daarin slaag om 'n verhouding met die implisiete leser in die teks te skep. Daar is egter 'n behoefte aan 'n samehangende teorie oor leseridentifisering met karakters, wat in die onderrig van kreatiewe skryf gebruik kan word. In hierdie artikel word insigte vanuit verskeie dissiplines gekombineer ten einde 'n samehangende teorie vir die verskynsel van leseridentifisering daar te stel. Wat veral van belang is, is die resultate van leser-responsstudies en die individu se ontwikkelingsfase en identifisering met karakters. Sommige van die moontlikhede wat die skrywer kan gebruik om 'n verhouding met die leser te skep en die aard van leseridentifisering met karakters te beïnvloed is die keuse en voorstelling van karakters, vertelstrategie en perspektief.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/2/EJC61852
2005-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error