1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Groot Afrikaanse roman
Agaat, Marlene Van Niekerk : book review

USD

 

Abstract

Agaat is ongetwyfeld 'n groot Afrikaanse roman - groot opgeset, geverf op 'n wye doek, gewaagd van aanbieding, ewe boeiend en onthutsend as vervelig van inhoud. En dit werk met dinge wat na aan die Afrikaner se hart lê, soos erfgrond, die plaas, boerdery en moeilike verhoudings met die Ander. Bowenal is dit 'n gesinsdrama: die verskriklike verhaal wat hom afspeel in die intieme verhoudings tussen Agaat, Milla, Jak en Jakkie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/3/EJC61863
2005-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error