1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Om alleen te reis : 'n Lacaniaanse ondersoek - aantekeninge tydens 'n reis deur Frans-Kanada : essay

USD

 

Abstract

This essay represents the splintered ego in Lacanian terms. A trip through French Canada is the backdrop for Lacanian theories, internet representations of Lacan and films on paranoia. The writing ego being disillusioned with Lacanian thinking re-addresses writing through poetry. Representations of the Titanic - viewed in the Halifax museum - is a metaphor for the writer eternally under siege and travelling through (mis)representations.

Die essay is 'n ondersoek van die versplinterde ego in Lacaniaanse terme. 'n Reis deur Frans-Kanada word die agtergrond waarteen Lacaniaanse teorie, internet-representasies en films oor paranoïa geposisioneer word. Die skrywende ego, in 'n soort ontnugtering met Lacaniaanse teorie, herbedink en beskryf die self in terme van die digkuns. Die Titanic, soos gerepresenteer in die Halifax-museum, word 'n metafoor vir die skrywer wat voordurend bedreig voel en reis deur etlike (mis)representasies.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61882
2006-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error