1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Oom Willem vertel : maar hier onthou 'n mens eerder die manier van vertel as dít wat vertel word
Toorop-stories, Pirow Bekker : book review

USD

 

Abstract

Oom Schalk Lourens van die Molopo! Só sal talle lesers waarskynlik oordeel nadat hulle kennis gemaak het met die verteller, Willem Toorop, in Pirow Bekker se kontreiverhaalbundel (2005). En met reg, want daar is inderdaad opvallende ooreenkomste aan te toon tussen die verteller in Herman Charles Bosman se Groot Marico-stories en die verteller wat Bekker hier gebruik. Willem Toorop (en plaas dié naam 'n mens nie al op jou hoede nie?) is die kenner en bewaarder van die Molopo-streek se stories en baasverteller in eie reg.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61887
2006-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error