1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die digter in transito : reisverse en liminaliteit in en van Joan Hambidge : research article

USD

 

Abstract


In the poem "Versugting" the first person narrator confesses: "reis na reis het ek in gedigte gekarteer, / in woorde opgevang elke slopende liefdeservaring". The most important themes in Hambidge's poetry converge in these two lines, namely the travel experience, reflection on the writing process, and love. These themes are the focus of this article. In both volumes under discussion the poet is presented as a traveller in real life. This concrete experience of reality becomes the isolated journey of the psyche and is "translated" and mapped in verse form. The journey as a liminal experience, the poet as the traveller and the writing process as the journey are some of the aspects that will be examined. For the poet the travel experience also implies the search for the beloved / love / the poem, while the transferral of the self causes a feeling of displacement. The city as destination also plays a role in the travel experience, which is experienced in a spatial-poetic manner, and finally becomes a poem itself.

In die gedig "Versugting" bely die skrywende ek: "reis na reis het ek in gedigte gekarteer, / in woorde opgevang elke slopende liefdeservaring". In hierdie twee versreëls word die belangrikste temas in Hambidge se digkuns ondervang, naamlik die reiservaring, die refleksie op die skryfproses en die liefde. Hierdie temas is die fokus van hierdie artikel. In albei die bundels onder bespreking word die digter as reisiger in die werklike lewe voorgehou. Die konkrete werklikheidservaring word 'n alleenreis van die psige en word "vertaal" en gekarteer in versvorm. Die reis as liminale ervaring, die digter as reisiger en die skryfproses as reis, is aspekte wat onder andere ondersoek word. Vir die digter impliseer die reiservaring ook 'n soektog na die geliefde / liefde / die gedig, terwyl die verplasing van die self 'n gevoel van ontheemding tot gevolg het. Die stad as bestemming speel ook 'n rol in die reiservaring en word ruimtelik-poëties ervaar, maar word uiteindelik self ook 'n gedig.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61894
2006-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error