1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die skryf vind plaas in selfgeveg : versoeningstrategieë in deur Antjie Krog : research article

USD

 

Abstract


One of the central themes in "Kleur kom nooit alleen nie" (2000), a volume of poetry by Antjie Krog, is the reconciliation between people of different races and political orientations. Krog regards reconciliation through the medium of language and the poem as the task of the poet. In the volume under discussion these actions often take place within the liminal zone. The speaking "I" goes "underground" in the isolated space far from the centre, in order to consider ways in which people can co-exist in new, peaceful relationships. The destabilisation of textual stability by stressing the ambiguous meaning of words is a transgressive action, implying a rethinking of the meaning of words in order to aid reconciliation. Speaking abjection, the liminal action where traumatic events are made public in an attempt to reconcile with the past, is an important modus operandi in some of these poems. It therefore seems as if the liminal zone offers fertile space to the poet to think about and reconsider reconciliation and peaceful coexistence.

Een van die sentrale temas in Antjie Krog se bundel "Kleur kom nooit alleen nie" (2000) is die versoening tussen mense van verskillende rasse en politieke oriëntasies. Krog beskou dit as die opdrag van die digter om versoening deur middel van taal en die gedig tot stand te bring. In die bundel onder bespreking, vind hierdie handelinge dikwels binne liminale sones plaas. Die sprekende "ek" gaan "ondergronds" ten einde in die afgeslote ruimte ver van die sentrum maniere te bedink waarop mense in nuwe, vreedsame verhoudings kan saamleef. Die ondermyning van tekstuele stabiliteit deur die klemlegging op ambivalente woordbetekenis, is eweneens 'n grensoorskrydende handeling wat verruiming van woordbetekenis impliseer ten einde versoening te bevorder. Ook die liminale handeling waarin traumatiese gebeure openbaargemaak word in 'n poging om tot versoening met die verlede te kom, is 'n belangrike werkswyse in die bundel. Dit lyk dus asof die liminale sone vir die digter 'n vrugbare ruimte bied vir die bedink en herbedink van versoening en vreedsame naasbestaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61896
2006-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error