1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Afstand en belewenis : liminale ruimtes en oorlewing in deur Ingrid Winterbach : research article

USD

 

Abstract


In this article aspects of Ingrid Winterbach's novel, "Niggie" ("Cousin"), which is set against the backdrop of the last months of the Anglo-Boer War (1899-1902) are analysed. The geographical (spatial) and psychological isolation of the characters and the influence of the historical situation on the psyche of the characters are discussed. Special attention is paid to the relation of the characters to nature. The main characters seem to find them-selves in a series of liminal situations. The war experiences force them to accept the inevitable, but also to find ways and means to transcend personal and collective trauma. Though they do change irrevocably and have to exploit their own creativity and psychological resources to the utmost, they do survive and eventually continue their lives under more normal circumstances. The novel explores the experience of trauma and the possibility and quality of survival, but the sensitive analysis of the human aspects of the specific historical circumstances has a wider resonance - so that the novel can be regarded as a historical novel about the future.

In hierdie artikel word enkele aspekte van Ingrid Winterbach se roman, "Niggie", wat afspeel tydens die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902), ontleed. Daar word aandag gegee aan die geografiese (ruimtelike) en psigologiese isolasie van die karakters en die invloed van die historiese omstandighede op die geestestoestand van die karakters. Daar word spesifiek gelet op die verhouding tussen die karakters en die natuur of omgewing. Die hoofkarakters bevind hulself in opeenvolgende (of selfs ingebedde) liminale situasies. Hulle word gedwing om die onvermydelike gevolge van die oorlog te aanvaar, maar hulle moet ook maniere vind om die trauma op persoonlike en kollektiewe vlak te verwerk. Hoewel die oorlogservaring hulle ingrypend verander en geweldige eise stel aan hulle deursettingsvermoë en kreatiwiteit, oorleef hulle wel en hulle kan hulle lewens onder meer normale omstandighede voortsit. Die roman ondersoek die belewenis van trauma en die moontlikhede en kwaliteit van oorlewing, maar die sensitiewe uitbeelding van die menslike aspekte van die spesifieke oorlogsomstandighede verkry 'n wyer resonansie - tot so 'n mate dat die roman beskou kan word as 'n historiese roman oor die toekoms.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61904
2006-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error