1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Humor in anekdotes
Diaken Doors vat dywel ... en verdere pastoriepetaljes, Barend Vos : book review

USD

 

Abstract

Die afgelope aantal jare skryf Barend Vos, self predikant, vir die tydskrif kort anekdotes oor Jongdominee en SyGoeieVrou se verblyf in ?n plattelandse gemeente. Hier word hulle blymoedigheid en geduld "tot die uiterste beproef" (Uitgewersbrief). In dié 22 verhale is al die bekendes soos Koosgoet, Gawie Grootwoord, Piet Pos, tannie Orrel, Bettie Brood, Tannie Perskop, Troebelthys en die res, weer teenwoordig.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/2/EJC61912
2006-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error