1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Ondersoek na die kunstenaarskap in binne die konteks van die magiese realisme : research article

USD

 

Abstract


This article investigates the nature of the artist in "The long silence of Mario Salviati" (2000) within the context of magic realism. This novel by Etienne van Heerden is particularly interesting as the theme of art is directly intertwined with magic realism. The specific relationship between artistry and magic realism in "The long silence of Mario Salviati" has not been the focus of any particular study yet. Several artists in the novel will be analysed within the context of magic realism and according to magic realist characteristics to give an integrated perspective on style and theme.
This investigation largely conjoins with the viewpoints of Faris (1995), although perspectives from other theorists are also taken as a point of departure. Some important characteristics of magic realist texts which are discussed within the context of artistry in "The long silence of Mario Salviati" are inter alia the co-existence of two worlds, doubts from the reader concerning the interpretation of events as realist or magical, the questioning of conventional ideas about time, space and identity, the anti-bureaucratic viewpoint and the focus on collective rather than individual memory.

Die artikel ondersoek die aard van die kunstenaar in "Die swye van Mario Salviati" (2000) binne die konteks van magiese realisme. Hierdie roman van Etienne van Heerden is belangwekkend aangesien die tema van kuns direk verweef is met die magiese realisme. Die spesifieke verband tussen kunstenaarskap en magiese realisme in "Die swye van Mario Salviati" is nog nie na behore ondersoek nie. Verskeie kunstenaarsfigure in die roman sal binne die konteks van die magiese realisme geplaas en volgens magies-realistiese kenmerke ondersoek word ten einde 'n geïntegreerde blik op styl en tema te bied.


Daar word sterk gesteun op die uitgangspunte van Faris (1995), alhoewel uitgangspunte van ander teoretici ook betrek word. Enkele belangrike kenmerke van die magies-realistiese teks wat in verband gebring word met kunstenaarskap in "Die swye van Mario Salviati" sluit onder meer in : die saambestaan van twee wêrelde, die vertwyfeling by die leser oor die interpretasie van gebeure as realisties of magies, die bevraagtekening van tradisionele opvattings oor tyd, ruimte en identiteit, die anti-burokratiese standpunt en die fokus op kollektiewe eerder as individuele geheue.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/3/EJC61939
2006-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error