1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Onder hoë sterre, Abraham H. De Vries : book review

USD

 

Abstract

word op 'n binneblad deur 'n onderskrif spesifiek getipeer as . 'n Leser word dus dadelik voorberei op die aard van die verhale in dié bundel. Tog sê die verteller dat 'n goeie Kersverhaal eintlik onmoontlik is : "Omdat 'n mens altyd weet wat gaan gebeur, al is dit in ander gedaantes ... Altyd 'n swanger vrou, altyd die geboorte, meestal ook die Wyse Manne - in watter land dan ook, in water (sic) tyd" (p. 73). Terselfdertyd word ook subtiel beklemtoon dat die bekende en die verwagte dikwels die ongewone en die wonder na vore laat kom. Uit die ervaar van die gewone en die verwagte groei soms ook die sensitiwiteit vir die wonder en die besef dat mense ingeskakel word in 'n "draaiboek" waaraan hulle nie help beplan en skryf het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/1/EJC61944
2007-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error