1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Hatikvah : land van hoop, Marzanne Leroux-van der Boon : book review

USD

 

Abstract

is die opvolgroman van die skryfster Marzanne Leroux-Van der Boon se bekroonde . Dié roman verskyn weereens in 'n maklik hanteerbare sagte-bandformaat en is ook in Engels beskikbaar onder die titel . Die omslagillustrasies, waarin 'n Joodse rabbi en 'n jong Joodse man met sy en sentraal staan, suggereer die identiteitskwessies wat in die roman dikwels tot konflik lei, naamlik 'n lewe te midde van ortodokse Jode as Toragetroue Jood wat die Christene se Jesus as (Messias) aangeneem het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/1/EJC61946
2007-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error