1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Toentertydse sprokies oor prinsesse vir die 21ste eeu verwerk
Sneeuwitjie en ander prinsesstories, Gretel Wybenga & Annelie van der Vyver : book review

USD

 

Abstract

Sneeuwitjie en ander prinsesstories is ' twaalftal tradisionele sprokies vanuit verskillende wêrelddele, versamel en oorvertel deur Gretel Wybenga en geïllustreer deur Annelie van der Vyver. Hierdie oorvertellings is nie blote hervertellings vanuit die oorspronklike tekste nie, maar 'n tydsgesitueerde herinterpretasie van die verlede vir die hede van die verteller en illustreerder enersyds, gerig op die luisteraars of lesers andersyds, met talle aanpassings van die tradisionele sprokies, sodat dit relevant is vir en sin maak in die hede.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/2/EJC61961
2007-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error