1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Mistieke gesange laat Rumi herleef
Book of songs, Shabbir Banoobhai : book review

USD

 

Abstract

Sensitiwiteit, eenvoud en diepe wysheid is die mees uitstaande kenmerke van Shabbir Banoobhai se bundel book of songs. Hierdie bundel van 33 gedigte op glanspapier met sprekende swart-wit foto's van John Cleare, is die ideale geskenk vir 'n spesiale persoon, bedoel om met alle sintuie gelyk beleef te word. Die besondere wisselwerking tussen woord en beeld dra by tot die lê van 'n nuwe bewussynsdimensie wat aan sowel die woordkunswerk as die fotografiese kunswerk 'n bykomende betekenislaag verle

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/2/EJC61962
2007-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error