1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die gebruik van humor om kreatiewe skryf in die onderrig van Afrikaans te stimuleer : 'n gevallestudie : research article

USD

 

Abstract


This article reports on of a qualitative research programme in which humouristic material was used as part of an Afrikaans language teaching programme. The primary participants in this programme were education students at Stellenbosch University who intend to teach Afrikaans in secondary schools. The ways in which humour can influence the classroom atmosphere and form part of cultural experience are also discussed. Specific attention is given to the use of humouristic material to facilitate creative writing as part of the relevant teaching programme. The humour of adolescents is discussed, especially the use of sarcasm and non-sense humour which can possibly contribute to discipline problems in the classroom.
Finally, the researcher reports on the analysis of one of the students' parodies as a case study. Analysis and interpretation of the parodic text revealed several forms of creativity - parody as burlesque, dialogue between codes, postmodern metafiction, manifestation of divergent thinking, and play with words and boundaries.


Hierdie artikel is 'n verslag van 'n kwalitatiewe ondersoek na die gebruik van humormateriaal in die onderrig van Afrikaans aan 'n groep onderwysstudente aan die Universiteit van Stellenbosch wat beoog om Afrikaans in sekondêre skole te onderrig. Die navorser toon aan hoe humor die klaskameratmosfeer kan beïnvloed en dat die gebruik van humormateriaal die proses van kreatiewe skryf kan fasiliteer. Die humor van adolessente word bespreek, veral die gebruik van sarkasme en onsinhumor wat dalk in die klaskamer dissiplineprobleme kan veroorsaak.
Uiteindelik word verslag gedoen van die navorser se ontleding van een van die onderwysstudente se parodieë as 'n gevallestudie. Verskillende vorme van kreatiwiteit wat in die parodieteks gemanifesteer het, word aangedui. Aandag word gegee aan die spesifieke parodie as burleske, die dialoog tussen kodes, postmoderne metafiksie, die manifestasies van divergente denke en die outeur se spel met woorde en grense.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/2/EJC61968
2007-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error