1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Spore van migrasie en verlies in Krzysztof Kieślowski se : research article

USD

 

Abstract


This article will focus on Krzysztof Kieślowski's ''Three colours trilogy'', technically a French-Polish-Swiss co-production. Kielowski lived in the West while filming the trilogy and therefore the theme of migration can be linked to the director as well as to the films. Kieślowski's condition, however, is not a condition of exile but rather a state of being betwixt-and-between, a hybrid composed of past and present places (Poland and Western Europe). The transition from one space to another can also be identified as a threshold experience: it is an experience of loss of all that has gone before, of absence of both before and after, of anxiety generated by loss and uncertainty, and of desire, which arises from the lack which arose from these experiences. Kieślowski's personal transition and liminal state bring forth the themes and style of the trilogy. The characters also find themselves in transition between two worlds; they live as émigrés of the imagination, conveying the feeling of being both part and not part of their personal world. Each character, in different ways, tries to cope with the loss: Julie in ''Blue'', through a threshold fixation, Karol in ''White'', through wrathful revenge, and Kern in ''Red'', through the strategy of disavowal.


Hierdie artikel fokus op Krzysztof Kieślowski se ''Three colours trilogy'', tegnies 'n Frans-Pools-Switserse ko-produksie. Tydens die verfilming van die trilogie het Kieślowski in die Weste gewoon en gevolglik kan die tema van migrasie aan die regisseur, sowel as die films geknoop word. Kie?lowski se posisie in Europa is egter nie dié van ballingskap, of selfs van volwaardige migrasie nie, maar eerder 'n tussentoestand, op die spanningslyn tussen plekke van die verlede én van die hede, naamlik Pole en Europa. Die oorgang van een ruimte na 'n volgende kan bestempel word as 'n drempelervaring: dit is 'n ervaring van verlies van alles wat voorafgegaan het, van afwesigheid van sowel vantevore as later, van angs wat gegeneer word deur die verlies en onsekerheid en van begeerte, as gevolg van die gemis wat ontstaan het. Kieślowski se persoonlike verplasing en liminale staat het die temas en styl van die trilogie tot gevolg. Die karakters bevind hulself ook in transito tussen twee wêrelde; hulle leef as migrante van die verbeelding, en kommunikeer die gevoel van sowel deel as nie deel wees nie van hulle kultuur. Elkeen probeer op 'n persoonlike manier die ervaring van verlies verwerk: Julie in ''Blue'' deur 'n drempelfiksasie, Karol in ''White'' deur woedende wraak en Kern in ''Red'' deur die strategie van ontkenning.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/28/2/EJC61969
2007-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error