1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die pad Boesmanland toe
Bloujare se stories, George Weideman : book review

USD

 

Abstract

Steeds is dié stories bevolk met blomryke Namakwalandse en Boesmanlandse karakters. Daar is oom Vaatjie Vlieëbroek, die Steenkamps wat so bang is, "niemand sit 'n voet op die werf voordat dit begin vaal in die ooste nie" (p. 28), Sarel Soutsak wat, as hy sou hang in die skrum, "dan was die stutte langs hom op pad langboompies toe" (p. 35) en die Vermeulenbroers "wat nou nie vreklelik [is] nie, maar darem taamlik onduidelik met hulle tande danig in die pad" (p. 61). Skerp maar simpatieke uitbeelding van dié karakters help om 'n eiesoortige ruimte op te roep.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/1/EJC61992
2008-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error