1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Skeptiese Satan aan die woord
Satan ter sprake, M.M. Walters : book review

USD

 

Abstract

Dit klink effens vreemd om Satan ter sprake te bring: stel jy hom "aan die woord" of "bespreek" jy hom? Altwee hierdie betekenisse is ter sake vir hierdie bundel, want al word Satan oorwegend self aan die woord (of aan die vers) gestel, is die aard van die bose deurgaans ook onderwerp van die gesprek. Eintlik nie die aard van die bose soseer nie, maar eerder die aard en die paradokse van die geloof.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/1/EJC61993
2008-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error