1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Towards a computational morphological analysis of Setswana compounds

Volume 29, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
  • E-ISSN: 2219-8237
USD

 

Abstract


Die ontwikkeling van 'n rekenaarmatige morfologiese analiseerder vir Setswana noodsaak die akkurate modellering en implementering van, onder andere, samestelling as 'n woordvormingsproses. Die bestudering van samestellings in die Setswanamorfologie is 'n navorsingsveld wat agterweë gebly het en heelwat ondersoek en navorsing is nog nodig. Die hoofdoel van hierdie artikel is om die vorming van naamwoord + naamwoordsamestellings op 'n rekenaarmatige morfologiese wyse te ondersoek om sodoende te verstaan hoe hierdie proses ten beste geformaliseer, gemodelleer en gevolglik geïmplementeer kan word. In die besonder word berig oor 'n empiriese studie wat op 'n versameling Setswana naamwoord + naamwoordsamestellings gebaseer is. Die rekenaarmatige morfologiese analise van hierdie samestellings het linguistiese afwykings van die standaard morfologiese reëls wat vir die vorming van naamwoorde en deverbatiewe geld, aan die lig gebring. Voorbeelde, rekenaarresultate en 'n bespreking van die hoofbevindings is ook ingesluit.

The development of a computational morphological analyser for Setswana necessitates the accurate modelling and implementation of, among others, compounding as a word formation process. Compounding is known to be an area of Setswana morphology that has sadly been neglected and still requires much investigation and research. The main purpose of this article is to investigate the formation of noun + noun compounds by computational morphological means in order to understand how this process should be formalised, modelled and subsequently implemented. In particular, an empirical study based on a collection of Setswana noun + noun compounds is reported on. The computational morphological analysis of these compounds revealed linguistic deviations from the standard morphological rules governing the formation of nouns and deverbatives. Examples, computational results and a discussion of the main findings are included.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/1/EJC62009
2008-04-01
2017-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error