1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Gilgamesj leef in Afrikaans
Die afdruk van ons hande, Cas Vos : boekresensie

USD

 

Abstract

Wanneer 'n mens Cas Vos se nuwe bundel oopslaan, word jy getref deur die netjiese formaat en die keurige bladuitleg. Die skutblaaie met afdrukke van mitologiese figure wys reeds heen na die bundeltematiek. Soos Vos se vorige drie digbundels, en , ondersoek ook hierdie bundel die ordenende metafore, simbole en verhale wat die moderne samelewing rig - die gode wat ons aanhang. Die laaste gedeelte bestaan uit 'n omdigting van die klassieke Sumeriese Gilgamesj-epos.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/2/EJC62014
2008-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error