1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die skyn bedrieg
Mantrakolie, Pieter Wagener : boekresensie

USD

 

Abstract

Presies 'n dekade na sy debuutbundel, (1997), verskyn Pieter Wagener se tweede bundel kortverhale met die esoteriese titel, . Dié bundel bestaan uit twintig verhale waarvan vier reeds elders in versamelbundels en literêre tydskrifte gepubliseer is. In byna al die verhale bedrieg die skyn, vervaag die grens tussen werklikheid en illusie en word bestaande opvattings uitgedaag. As bundeltitel is heerlikklinkend en wars. ('n kontaminasie van "mantra" en "melankolie"), daarenteen, klink nie net pretensieus nie, maar kan ook verkeerde verwagtings by voornemende lesers skep: daar is niks buitengewoon ingewikkeld, kompleks óf diepsinnigs aan Wagener se verhale nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/2/EJC62018
2008-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error