1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Vierde verhaal in T'sats-reeks
T'sats se kind, Willem D. Kotzé : boekresensie

Volume 29, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

is die vierde roman in 'n reeks oor die Boesmans (soos Kotzé na dié groep verwys) en die destydse Kalahari. In hierdie reeks staan die karakter T'sats telkens sentraal. Sy storie begin in die eerste roman in die reeks, . In hierdie roman word vertel hoe T'sats nadat hy as klein seuntjie deur 'n wit boer in die veld gekry en grootgemaak is, deur die Kalahari "geroep" word en die pad terug na sy wêreld en sy mense vat. In bogenoemde roman sowel as T'sats, grootste van die groot jagters word T'sats se avonture in die Kalahari uitgebeeld en geskets hoedat hy mettertyd byna legendariese status onder sy mense verwerf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62031
2008-12-01
2017-05-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error