1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die oorwinnende krag van die menslike gees
Tussen stasies, Irma Joubert : boekresensie

Volume 29, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die aankoms in 1948 van 83 Duitse weeskinders in Tafelbaai was die uiteinde van 'n omstrede veldtog van die Dietse Kinderfonds. Een van die dryfvere was etniese purisme : sommige bestuurslede het voorkeur gegee aan kinders met 'n Ariese stamboom. Sommige kinders is in Duitsland afgekeur weens hulle Poolse, Russiese of Joodse bloed, of hulle Rooms Katolieke geloof. Die hoofrede vir hierdie projek was klaarblyklik ideologies : die kinders moes protestantse Afrikaners word wat die Afrikanergetalle sou versterk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62035
2008-12-01
2017-04-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error