1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Soeke na identiteit
Die begeleiding van duiwe, Rosa Smit : boekresensie

USD

 

Abstract

Marcella de Boom se skildery , wat op die omslag van Rosa Smit se bundel verskyn, is in meer as een opsig 'n gepaste keuse. Eerstens en voor die hand liggend omdat die pragtige ontwerp en ryk kleure onmiddellik die oog vang. Daarbenewens gee die oordadigheid en sinlikheid van die onderwerp 'n voorsmakie van wat die leser in hierdie bundel te wagte kan wees. Dit is inderdaad 'n goed versorgde en aanskoulike bundel waarop Protea Boekhuis met reg trots kan wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62036
2008-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error