1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die verhouding tussen estetiese response en ordende sisteme
Ordering empire : the poetry of Camões, Pringle and Campbell, Nicholas Meihuizen : boekresensie

USD

 

Abstract

In die eerste hoofstuk van toon Foucault aan hoe Velázquez se met sy komplekse ordening van perspektieflyne terselfdertyd self-referensieel is én representasie afwys, deurdat dit klem lê op sowel sy eie inherente wetmatigheid as op sy leë kern. Voortvloeiend hieruit spruit sy argument dat alle geskiedkundige tydperke gekenmerk word deur 'n onderliggende diskoers van wat "waarheid" behels en dat kunswerke wat tydens bepaalde periodes geskep word, meestal dié "waarheidsbeginsels" representeer deur bewuste of onbewuste appropriasie van die heersende kennissisteme of episteme (verwant aan Thomas Kuhn se "paradigmas"). Radikale en relatief skielike bewussynsverskuiwings vind egter van tyd tot tyd plaas en verander daarmee ook die ordenende beginsels waarop die mens se wêreldbeskouing berus. Nicolas Meihuizen se Ordering empire, waarin hy die representasie van die bemoeienis van empire in Suidelike Afrika ondersoek aan die hand van die werk van Luis Vaz de Camões, Thomas Pringle en Roy Campbell, steun op hierdie beginsel van epistemiese periodisering.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62039
2008-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error