1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die aantrekkingskrag van die see

USD

 

Abstract

Hierdie artikel vergelyk die seesimboliek in die poësie van Karin Boye, Ingrid Jonker en Sylvia Plath. Freud se "oseaanbelewenis" word beskryf en teenoor Jung se teorieë van die "groot moeder" geplaas. Die "groot moeder" is volgens Jung ook die onbewuste, wat deur middel van water voorgestel word. Al hierdie elemente word in die gedigte bespreek en teenoor mekaar geplaas om die werklike betekenis van die gedigte na te speur. Al lyk dit asof die "dood" (verdrinking) in die see op nuwe lewe dui, is die uiteinde daarvan eintlik vereniging met die argetipiese moeder. Dit verlos die digters dus simbolies, maar nie fisies nie.


This article compares the use of oceanic symbolism in the poetry of Karin Boye, Ingrid Jonker and Sylvia Plath. Freud's "oceanic feeling" is described and contrasted with Jung's theory of the "great mother". According to Jung, the "great mother" is the unconscious which is represented by water. All these elements are discussed in the poems and compared to each other in order to gain a better understanding of the poetry. Although "death" (drowning) in the ocean appears to point to new life, it ends in unification with the archetypal mother. This liberates the poets symbolically, but not physically.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62041
2008-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error