1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Intertextuality shapes the poetry of Xhosa poets

USD

 

Abstract

Praises among the amaXhosa today are not only performed at traditional gatherings. These praises are also performed in many places such as schools, churches and funerals. The question is whether the praises performed in other places rather than traditional gatherings still possess the characteristics of traditional praises. In many praises Xhosa poets draw terminology from Biblical texts. This strategy can be seen as an attempt to break the boundaries between Christianity and Xhosa poetry.


Having said that, the aim of this article is to uncover the interplay between Xhosa traditional poems and Christianity. To do that, this article discusses the interplay between Christianity, elegy, health and social issues. It also discusses new trends of intertextuality in Xhosa poetry. The intertextual theory insists that a text cannot exist as a hermetic or self-sufficient whole and does not function as a closed system. Still and Worton (1991 : 1) believe that the writer is a reader of the text before she / he is a creator of texts and therefore the work of art is inevitably alive with references, quotations and influences of every kind.


Lofprysing by die amaXhosa kom vandag nie slegs tydens tradisionele byeenkomste voor nie. Hierdie lofprysings word ook op vele ander plekke gehoor, soos by skole, kerke en begrafnisse. Die vraag is of lofprysings wat by ander geleenthede as tradisionele byeenkomste uitgevoer word, nog steeds die eienskappe van die tradisionele weergawe besit. In baie lofprysings ontleen Xhosadigters terminologie uit Bybelse tekste. Hierdie strategie kan beskou word as 'n poging om die grense tussen die Christendom en Xhosapoësie te deurbreek. Die doel van hierdie artikel, in die lig van die voorafgaande, is dus om die wisselwerking tussen tradisionele Xhosagedigte en die Christelike tematiek bloot te lê.
Met hierdie doel voor oë word die interaksie tussen die Christendom, elegie, gesondheid en sosiale kwessies ondersoek. Nuwe tendense ten opsigte van intertekstualiteit in Xhosapoësie word ook bespreek. Intertekstuele teorie lê die klem daarop dat 'n teks nie as 'n hermetiese of selfgenoegsame geheel kan bestaan of as 'n geslote sisteem kan funksioneer nie. Still en Worton (1991 : 1) aanvaar dat die skrywer 'n leser van die teks is alvorens hy / sy 'n skepper van tekste is. Die kunswerk is dus deurtrek met verwysings, aanhalings en allerlei invloede.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62043
2008-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error