1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - "Ruik die verderf in die kieliebakke" : Breyten Breytenbach se blik op die lyk

USD

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om Breyten Breytenbach se lyksdig "bekommernis" uit sy debuutbundel "die ysterkoei moet sweet" (1964) te ontleed. Die teoretiese vertrekpunt is die werk van Kristeva en in die besonder haar opvattings oor die abjekte. Nie net word in hierdie artikel gekonsentreer op die uitbeelding van die abjekte nie, maar ook op die mate waartoe die gebruik van Breytenbch se taal ten opsigte van die uitbeelding van verval, verrotting en die dood aansluit by dit wat Kristeva as 'n revolusie in poëtiese taalgebruik beskou. Aangesien die gedig in 'n Zen-Boeddhistiese konteks gesitueer is, word laasgenoemde se opvattings oor die dood, die sterwensproses en die onthegting van die ego onder meer ook betrek.


The purpose of this article is to analyse Breyten Breytenbach's so-called corpse poem, "bekommernis", taken from his debut album "die ysterkoei moet sweet" (1964). The theoretical point of departure is the theories of Kristeva, in particular her essay on abjection. Not only does the article focus on Breytenbach's portrayal of the abject, but also shows to what extent his use of language describing death, decay and the cadaver illustrates what Kristeva calls "a revolution in poetic language". Given the fact that the poem is situated in a Zen Buddhist context, the Zen philosophy on death and dying is also taken into consideration when analysing aspects such as the dissolution of the ego, the bardos of death, et cetera.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/29/3/EJC62048
2008-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error