1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Eyeing the creatures : an exploration of mirth as a personal function of art

USD

 

Abstract

This article investigates the contribution by artist Jan van der Merwe to the project known as the "Creative creatures". The project, initiated by Franci Greyling and Ian Marley, was based on the descriptions of a collection of fantastic creatures as relayed by Marley's five year-old son, Joshua. Van der Merwe opted to design a special set of glasses for each of the creatures, and these works are discussed within the broader context of mirth in art.


In order to explicate the term "mirth", a brief art-historical survey is done with reference to key figures such as Bosch, Bruegel and others. The role of scary creatures in art is contextualised by comparing the work done by the stonemasons of the Gothic period with those of Van der Merwe done for the "Creative creatures" project.


Hierdie artikel ondersoek die bydrae van Jan van der Merwe tot die projek wat bekend staan as die "Kreatiewe kreature". Hierdie projek, wat onder leiding van Franci Greyling en Ian Marley gedoen is, is gebaseer op beskrywings van 'n versameling verbeeldingryke kreature soos verwoord deur sy vyfjarige seun, Joshua. Van der Merwe se bydrae was die ontwerp van 'n spesiale bril vir elkeen van die kreature, en hierdie werke van hom word binne die breëre konteks van pret in kuns bespreek.
Ten einde die begrip "pret" (eintlik moeilik te vertaal vanuit die Engelse "mirth") te verduidelik, is 'n bondige kunsgeskiedkundige oorsig gedoen met verwysing na figure soos Bosch, Bruegel en andere. Verder is die rol van vreesaanjaende kreature binne die konteks van die klipkapwerkers van die Gotiese styl gedoen en vergelyk met dié van Van der Merwe se werke vir die "Kreatiewe kreature".

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/1/EJC62063
2009-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error