1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Voorwoord

USD

 

Abstract

wy hierdie spesiale uitgawe aan . Die projek is uitgevoer binne die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) en het ontstaan uit 'n behoefte om skeppende praktyk as 'n belangrike aspek van navorsing te vestig. Die projek is ontwerp om die navorsingsmoontlikhede wat bestaan tussen die vakgroepe Skryfkuns (taal) en Grafiese Ontwerp (beeld) aan die hand van praktykgebaseerde navorsing te ondersoek. Hierdie projek het soveel gegroei dat bydraes uit ander dissiplines soos Kunsgeskiedenis en Letterkunde ook geïnkorporeer is - iets wat die interdissiplinêre aard van die projek verder bevorder het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/1/EJC62069
2009-04-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error