1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Brood vir dik en dun dae
Skewe snytjie brood : 'n lag-en-huil-boek vir dik en dun dae, Annelise Wiid : resensie

USD

 

Abstract

Die titel en tema van Annelise Wiid (bekende sangeres en skrywer) se nuutste boek is ontleen aan Koos du Plessis se woorde "Eenvoud is die vreugde van die lewe ... Dis dankbaar eet van elke skewe snytjie brood, wat liefde is." Volgens die uitgewersnota handel die boek oor die lewe en die liefde, en dit is bedoel vir lekker lees op vrolike én hartseer dae. Dié bundel bestaan uit 'n versameling van 44 essays en 'n aantal gebede in Wiid se kenmerkende vertelstyl. Daarmee saam ontvang die leser ook 'n gratis CD met agtien snitte van Annelise Wiid se liedere en bypassende voorlesings.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62072
2009-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error