1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die geheime lewe van Anne Frank
Die Agterhuis : dagboekbriewe 12 Junie 1942 - 1 Augustus 1944, Anne Frank : resensie

USD

 

Abstract

Byna 65 jaar na haar voortydige dood in Bergen-Belsen, gryp die lewe van Annelies Marie Frank (beter bekend as Anne Frank) steeds wêreldwyd die verbeelding van skrywers en lesers aan. Die eerste uitgawe van die dagboekbriewe wat Anne vanaf 1942 tot 1944 as onderduiker in die agterste gedeelte van die huis aan die Prinsengracht 263 in Amsterdam gehou het, is in 1947 gepubliseer. Sedertdien is daar soveel geskryf oor haar en haar dagboek (gepubliseer onder die titel ), dat dit heeltemal moontlik is om 'n besliste mening oor Anne Frank te hê, sonder dat jy 'n enkele woord van haar dagboekbriewe self gelees het. Cynthia Ozick beweer byvoorbeeld dat die verhaal van Anne Frank sedert die publikasie van die dagboek "verdraai, verander, beswadder, verklein, kinderagtig gemaak, veramerikaniseer, versentimentaliseer, verkitsch en op blatante wyse ontken is".

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62075
2009-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error