1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Fabelagtige verhaal
Die verhaal van 'n vrou, 'n leeu en 'n hoenderhen, J.M. Gilfillan : resensie

USD

 

Abstract

Dit is nie net fabels en mites wat in hierdie "verhaal" 'n neerslag vind nie, maar die verhaal self word 'n fabel van die engelagtige Engela wat graag mites aan haar beminde oorvertel en hulle selfs ontleed, sodat die toepassing daarvan 'n net van betekenis gooi oor al die onderafdelings; dit terwyl sy meestal besig is met innoverende kookwerk, kos en die kombuis van die gastehuis wat sy bedryf.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62077
2009-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error