1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Vir die duiwel woonplek gee in die huis
Braakland van die bose, H.S. Van Blerk : resensie

USD

 

Abstract

Hierdie roman van die 91-jarige H.S. van Blerk handel oor die jong Naas Ferreira wat, nadat sy ouers op die trekpad oorlede is, by sy familie in die Noorde op die plaas Doornrug moet gaan bly. Van die begin af is dit duidelik dat oom Dolf en tannie Maria nie van dié boggelrugkind in hulle midde hou nie, maar weens familiebande verplig voel om na hom om te sien. Voorts is daar ook die jong Cornelia, die familie op die buurplaas en Mtwetwe, "die maer ou inyanga met die hanglip en die slangogies" (p. 192). Naas hierdie gewone name is daar ook karakters in die roman met opvallend vreemde name soos Barkus Hoon en oom Staag Lemier.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62080
2009-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error