1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Versindaba
Versindaba 2008, Marlise Joubert (Ed.) : resensie

USD

 

Abstract

bevat die gedigte wat deur 25 skrywers voorgedra is op 2008 se Versindaba wat in Stellenbosch gehou is. Hierdie Versindaba het 'n gereelde instelling geword en staan onder beskerming van Protea Boekhuis. Dit is 'n lofwaardige onderneming van hierdie uitgewer wat in die afgelope jare 'n baie simpatieke ingesteldheid teenoor die Afrikaanse digkuns geopenbaar het. Protea Boekhuis het die uitgewer geword wat die toeganklikste is vir digters, ook beginners, en wat bereid is om poësiepublikasies te waag in 'n gemeenskap wat sogenaamd nie in die digkuns geïnteresseerd is nie. Die groot aantal minder of meer bekende digters wat tot hierdie bundel bygedra het, vertel in elk geval die interessante verhaal van hoe lewendig die digkuns self in die relatief klein Afrikaans-sprekende gemeenskap is.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62082
2009-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error