1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Swewende onbepaaldheid op die grense van die bestaan
Van roes en amarant, Pirow Bekker : resensie

USD

 

Abstract

Die titel van hierdie sewende digbundel deur Pirow Bekker sit vol vervlegte teenstellings. roep iets verterends in gedagte en dui op verganklikheid. Dit het egter ook 'n betekenispool wat met opwinding en lewensgenieting te doen het. 'n Amarant is 'n blomsoort, en die donkerrooi kleur daarvan word ook amarant genoem. Tussen die amarantkleur en roesrooi is daar nie 'n alte groot verskil nie, soos die omslagontwerp van die bundel al getuig. In digterlike verband dui egter ook op 'n onverwelklike blom, is dit sinnebeeldig van onsterflikheid. Bekker het nie verniet 'n proefskrif geskryf oor die titel in die poësie nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/2/EJC62085
2009-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error