1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Van windharp tot selfoonkommunikasie
My selfoon is in my hand, Wessel Pretorius : resensie

USD

 

Abstract

In (1974, Pretoria: Perskor) skryf Pretorius : "... in hierdie tyd van absolute verveling / sal ek die gees van die tyd saamvat / in een onherroeplike lettergreep". Hedendaags is die selfoon - soms sonder lettergrepe - 'n nuttige kommunikasiemiddel, veral vir tieners, en Pretorius gedra hom in hierdie bundel in 'n sekere mate soos 'n tiener wat eiesoortige boodskappe oordra oor hoofsaaklik die liefde / passie en die dood, waardeur hy die "gees van die tyd" - sy persoonlike tyd - probeer weergee.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62099
2009-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error