1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Baasskryfster steeds aan die woord
Amper my mense, Dot Serfontein : resensie

USD

 

Abstract

Dat Dot Serfontein op in-die-tagtig nog steeds so vrugbaar aan die skryf is, is verbysterend. In haar bundel is Serfontein, soos ons haar lankal reeds leer ken het, weer op haar stukke. In 'n vyftiental sketse voer sy die leser weg na die vroeër dae op die Vrystaatse platteland en laat herleef sy legendariese figure soos oom Joseph du Plessis en Bart Krog, Baasbul van Afrika. Kenmerkend van die vertellings is die skryfster se fyn sin vir humor, die deernis waarmee sy haar karakters beskrywe, asook haar merkwaardige woordvaardigheid en sensitiewe waarnemingsvermoë.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62100
2009-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error