1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - G.R. von Wielligh se nalatenskap
Versamelde Boesmanstories 1, G.R. Von Wielligh : resensie

USD

 

Abstract

Ek was jonk toe ek die eerste keer in ons dorpsbiblioteek op versamel deur G.R. von Wielligh, afgekom het. Die vier gehawende boekies was met kleeflint reggemaak en blaaie het makeer. Die vreemde stories het my bekoor en 'n durende fassinasie met oerverskynsels, -gebruike en -gewoontes gevestig: die vreemde naam vir 'n Hottentotsgot, die boeiende verklarings vir reën en wolke, of die waterslang met die blink steen op die voorkop. Dit is eers jare later dat ek agtergekom het dat die verslete storieboeke op die kinderboekrakke eintlik onder religie, skeppingsverhale of inheemse literatuur tuishoort. Hierdie stories was meer as net vreemde verklarings vir bekende dinge; totale geesteswêrelde en lokale kosmologieë is daarin opgesluit.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62101
2009-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error