1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Volksballades in Afrikaans
Kinders van konings : volksballades - tekste en bladmusiek, Pieter W. Grobbelaar : resensie

USD

 

Abstract

Pieter W. Grobbelaar is 'n folkloris wat met sy talle akademiese publikasies en veral sy populêre boeke, artikels en radioprogramme 'n blywende bydrae tot die breër Afrikaanse kulturele omgewing gemaak het. Sy jongste publikasie, , is 'n geannoteerde, chronologiese bloemlesing van Afrikaanse volksballades. Die volksballade vooronderstel gewoonlik tradisionele gemeenskappe, mondelinge oordrag, stories en natuurlik sang. Die samesteller reken dat die volksballade volgens "die strengste maatstawwe" in Afrikaans nie werklik bestaan nie, maar dat hy 'n "vryer gebruik van die term" (p. 9) in sy bloemlesing aanwend. In gemeenskappe waar skrif bekend was, het met verloop van tyd 'n wisselwerking tussen mondelinge oordraging en skrif ontstaan - 'n omstandigheid wat juis vir die Afrikaanse volksballade ter sake is.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62105
2009-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error