1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Woordeboek van Afrikaanse Kontreitaal
Annerlike Afrikaans, Anton F. Prinsloo : resensie

USD

 

Abstract

In taalkringe is die naam van dr. Anton Prinsloo sinoniem met uitnemendheid. Baie ken sy en waaraan hy saam met prof. F.F. Odendal gewerk het. Minder bekend is waarskynlik sy woordeboek van hedendaagse taaleienaardighede, . Pas het daar weer uit hierdie veelbekroonde skrywer se pen 'n fassinerende nuwe werk verskyn. Anton F. Prinsloo se kontreitaalwoordeboek, - "annerlike" is 'n woord wat in die Noordwes-Kaap gebruik word vir "ander soort" - is daardie tipe boek wat 'n mens net nie kan neersit nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62106
2009-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error