1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Deculturation : an Afrocentric critique of B.M. Khaketla's

USD

 

Abstract

B.M. Khaketla claims, in the preface of his novel, "Mosali a nkhola", that his motivation to write the story was an increase in the incidents of ritual murder among the Basotho in the early years of the British colonial occupation of Lesotho. However, Khaketla's novel focuses more on other effects of colonialism on the Basotho social fabric than on "diretlo" (ritual murder). The only incident of ritual murder in the novel comes quite late in the story. Therefore, by employing an Afrocentric critical tool, the article argues that current perspectives promote skewed critical methods and that Khaketla's novel is more about deculturation, i.e. the annihilation of the Basotho cultural identity, than it is about "diretlo". To that effect the article will embark on a substantive analysis of Khaketla's novel in order to clear misperceptions that have consigned African languages and literatures to the intellectual periphery and to relocate them to the centre of academic discourse by advocating Afrocentricity as one of the primary African oriented methods of analysis.


B.M. Khaketla stel in die voorwoord van sy roman, "Mosali a nkhola", dat sy motivering om die storie te skryf 'n toename was in voorvalle van rituele moord onder Basotho's in die vroeë jare van die Britse koloniale besetting van Lesotho. Khaketla se roman fokus egter meer op ander uitwerkings van kolonialisme op die Basotho se maatskaplike stelsel as op rituele moord. Die enigste voorval van "diretlo" (rituele moord) in die roman vind redelik laat in die verhaal plaas. Deur gebruik te maak van Afro-sentrisme as kritiese werktuig, betoog die artikel dat bestaande perspektiewe skewe, kritiese metodes bevorder en dat Khaketla se roman meer oor dekulturasie gaan, dit wil sê oor die uitwissing van die Basotho's se kulturele identiteit, as wat dit oor "diretlo" gaan. In hierdie artikel word derhalwe 'n deeglike ontleding van Khaketla se roman onderneem. Die doel is om wanopvattings uit die weg te ruim wat Afrikatale en -literatuur tot die intellektuele periferie gedryf het en om hulle eerder weer in die middelpunt van akademiese diskoers te hervestig. Afrosentrisiteit word as een van die primêre Afrika-georiënteerde metodes van ontleding aanbeveel.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62108
2009-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error