1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Class politics in Mda's

USD

 

Abstract

Zakes Mda's analysis and exposé of nationalist politics in "Ways of dying" reveal that the unitary vision that characterised the national liberation discourse suppressed some dissonances, contradictions and disunity around the question of class. Mda probes the ironies and contradictions of the liberation struggle and by so doing questions the meaning of freedom for the ordinary South Africans. He then scrutinises the role of the colonised and oppressed in delaying their own total liberation due to the camouflaged interests and motives of the nationalists that were not in the nation's interest. His analysis of the class silences in his critique of the liberation struggle brings to attention concerns of the masses that had been marginalised in the liberation struggle. To their disappointment, after sacrificing and fighting for national liberation, the masses now realise that the postapartheid state is far from being what they hoped for. Their plight is exacerbated by the fact that they are still as oppressed as they had been prior to independence but now the oppressors are also some of their former comrades in the struggle.


Zakes Mda se ontleding van nasionale politiek in "Ways of dying" toon dat die eenheidsvisie wat die nasionale vryheids-gesprek gekenmerk het, bepaalde dissonansies, teenstrydighede en onenigheid rondom die kwessie van klasseverskille verbloem het. Mda ondersoek die ironieë en weersprekings in die vryheidstryd en bevraagteken sodoende die betekenis van vryheid vir die gewone Suid-Afrikaner. Hy kyk indringend na die rol van die gekoloniseerdes en onderdruktes in die vertraging van hulle eie totale bevryding weens die verskuilde belange en motiewe van die nasionaliste wat nie in volksbelang was nie. Sy ontleding van die klasseswye in sy kritiek op die vryheidstryd vestig die aandag op die meerderheid wat in die proses gemarginaliseer is. Hulle vind nou uit, tot hulle ontnugtering, dat nadat hulle geveg en opofferings vir nasionale vryheid gemaak het, die postapartheidstaat ver te kort skiet van dit waarop hulle gehoop het. Hulle lot word vererger deur die feit dat hulle steeds soos voor bevryding onderdruk word, maar die onderdrukkers sluit nou van hulle eertydse strydmakkers in.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/30/3/EJC62111
2009-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error